BOSVRETER
T: 014 - 778 9916
C: 082 574 3792
M: piet@bosvreter.co.za
bosvreter
5 HP Diesel 5.5 HP Petrol 9 HP Petrol
     

7 HP Diesel

7 HP Bosvreter

 

Industriële grassnylem

 

‘n Industriële grassnylem is ook beskikbaar vir die sny van veldgras en bossies.


Bosvreter industriële Bossnyer vir goedkoop en selektiewe beheer van Bosindringing – in samewerking met chemiese behandeling.

 

Bosvreter Industrial Bushcutter for cost effective and selective control of unwanted bushes.

 

Tegniese Spesifikasies

Ingevoerde Duitse Tungsten lemme V-Band aangedrewe 14” Soliede rubber bande met wiellaers. Binneband bande optioneel. Geseëlde swaardiens laers by lem as.

 

bosvreter


Sny bome tot ‘n dikte van 150mm met gemak.

 

Lem grootes / Blade Sizes

  Bosvreter Houtsaag
5 HP 350mm 400mm
5.5 HP 350mm 400mm
7 HP 400mm 500mm
9 HP 400mm 500mm



Verskuifbare Mobiele Houtsaag


Verskuifbare Mobiele Houtsaag

   
5HP Diesel
7HP Diesel
5.5HP Petrol
9HP Petrol
7KW Elektriese Motor

 

Bos gesny
Voordele

Onmiddelike resultate – Afsny van bome/bosse en verwydering beteken dadelike staking van vogverbruik die herstel van weiding en toegang vir diere tot die weiding.

Selektiewe bosbeheer – Slegs ongewenste bome/bosse word gesny en chemise behandel.

Vergemaklik chemise beheer – Na afsny is die stamme maklik bereikbaar vir ekonomiese onkruiddoder aanwending met ‘n rugsakspuit sonder vermorsing.

Maklik hanteerbaar – Masjien goed gebalanseer, slee verhoed dat lem in grond insny.

Riekafstand – Kom tot 3,0m diep onder lae take in om stamme af te sny.

Eenvoudinge duursame ontwerp en lae onderhoud – Geen kabels om beskadig te word nie. Bekostigbaar, minimale onderhoud. Doeltreffendheid wat nie maklik geklop gaan word nie.
Ideaal vir skoonsny van brandstoke en lyndrade
.

 

Boomstomp en SpuitBosvreterAdvantages

Immediate results – Felling of trees and bushes means the immediate reduction of moist consumption and allows animals grazing.


Selective bush control – Only selected trees and bushes can be removed.


Simplifies chemical control – Reduces chemical wastage.


Low maintenance and durable design – No cables. Affordable minimal maintenance. Effectiveness that can’t be beaten. Ideal for edging of boundaries and fire strips.

 

Easy control.