BOSVRETER
T: 014 - 778 9916
C: 082 574 3792
M: piet@bosvreter.co.za
vuurvegter
Vuurvegter
   
Bakkie eenheid 500L / 600L / 750L
(Standaard: Sonder drukmeter + ekstra kraan + Tol)
Bakkie/Trekker eenheid 500L
(Eksklusief: Drukmeter + ekstra kraan + Tol)
(Standaard: Sonder Drukmeter + ekstra kraan + Tol)
Mobiele Vuurvegter (Eksklusief/Standaard)
   
vuurvegter
  1. 6m suigpyp
  2. Duursame Hoëdruk
    rubber brandslang
  3. Medium druk - 800 kPa (8Bar)
    Hoëdruk Sentrifugale Pomp
  4. 6.5 HP Hoffmann
    Moter
Vuurvegter
   
vuurvegter

3 Spuit stukke

Min Water Baie Water Vuil Water
Spuit stuk - min water Spuit stuk - baie water Spuit stuk - vuil water
     

Spesifikasies: Alle modelle

  • Hervul self teen +/- 400L per minuut
  • Daar word standaard van gou koppelstukke gebruik gemaak
  • Die brandslang, beesdip en Pad/Lyndraad spuit koppel maklik op dieselfde wyse
  • Spuit tot 20m ver.
  • Leweringsduur / 500L - 13min
    (maks druk 8 Bar) ---- 60min (2 Bar)
  • Kan ook standaard vir die beesdip en Pad/Lyndraad spuit gebruik word.
   
vuurvegter vuurvegter
   
Onderstel kan nie knak nie.
Kanaal yster onderstel tot agter die tenk
Suigpyp met voetklep en quick coupler
   
vuurvegter
   

Verskuifbare beesdip

Daar word van 13X hoë kwaliteit Lurmark spuitstukke gebruik gemaak.

 

+/- 500 Beeste word met 500L dipmengsel gedip. Die stewige raam van 51mm X 57mm kanaalyster word maklik van een kraal na n ander verskuif.

 

Spuitstukke is in die kanaalyster versteek vir beskerming.

 

Absolute effektiewe eenvoudige metode van bosluisbeheer

  vuurvegter

 

Die ekonomieste metode van bosluisbeheer - daarom is dit nie nodig om dipwater te herwin nie en dus geen gesukkel met vuil dipwater nie.